'n Gelukkige klient!

March 20, 2018

Goeie middag,

 

Ek kom nounet van julle af in Brits. Ek wil net weer so baie dankie sê vir julle hulp vandag.

 

Ek het baie erger verwag. Dankie vir die gereelde gerustelling en seker maak dat ek nog 'cope' tydens die afspraak. Dankie vir die goeie en pynlose werk. Ek kan nie sê hoe dankbaar ek is nie.

 

Julle sal my definitief weer sien en ek sal Dr. Adel Rossouw definitief vir almal aan beveel. So bly ek het julle ontdek.

 

Mooi dag vir julle!

Melissa Geyer

Share
Share
Share
Please reload

Featured Posts

'n Gelukkige klient!

March 20, 2018

1/1
Please reload

Recent Posts

March 20, 2018

July 16, 2016

May 16, 2016

Please reload

Archive
Please reload

Search By Tags